I just started learning Dutch about a month ago. I am a native Afrikaans speaker, meaning that I understand at least 70% of the vocabulary, even when the spelling and pronunciation is a bit different. That being said, it’s still not easy to learn Dutch. Apart from understanding a bunch of words, it’s still a steep learning curve. Any other Afrikaans speakers tried learning Dutch, any advice and tips you can give would be highly appreciated. And finally, the “how long is a peace of sting question” how long did it take to become conversational in Dutch?
Goeie dag Gerrit,
Ek is ook n Suid-Afrikaner. Ek het n week of twee begin Nederlands leer. Ek dink ons het n groot voordeel omdat ons so baie van die woordeskat ken.
Op hierdie vroeë stadium van my studies, het ek paar verskille agtergekom: die ij vervang die Afrikaanse y; die werkwoorde in Afrikaans is sonder konjugasie, maar in Nederlands well; die uitspraak is voller en ronder - maklik om aan te pas; die negatiewe sinne het nie die dubbele negatief nie, maar eenvoudig “niet”.
Ek leer nog die app ken. Daar is baie moontlikhede om te leer. Ek sal graag volgende jaar na Nederland gaan en my Nederlands gaan oefen.
Ek wens jou sukses met Nederlands leer. Gee nie moed op nie.
Groete,
SannieG
Ik leer Nederlands en ik kan bijna alles wat je schrift lezen. Ik kome soms Suid-Arikanen tegen en dan kan ik heel vaak Nederlands met dien praten en zie antoworden in het Afrikaans.
Dit is baie interessant. Afrikaans is baie naby aan nederlands.